Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

Die onvergeetende gedagte van jou
Die manier hoe jy my vashou teen hou
Die manier hoe jy vir my kyk
Jy kyk reg deur my
Jy kyk reg deur my
So kom haal my weer by my pa se deur
En soen my weer soos die eerste keer
Ek wou jou nog iets vertel
Wat my drome van my en jou uit spel
By die skool het jy vir my gese ons gaan trou
Ek het ja gese maar geweet dit is nog te gou
In die skemer skitter jou lag
Op die dans vloer dans ons elke dag
Op die dans vloer dans ons elke dag
So kom haal my weer by my pa se deur
En soen my weer soos die eerste keer
Ek wou jou nog iets vertel
Wat my drome van my en jou uit spel
En nou dans ons saam
Ek sal gaan waar jy gaan
Ons dans op ritme van ons harte
En nou dans ons saam
Ek sal gaan waar jy gaan
Ons dans op ritme van ons harte
So kom haal my weer by my pa se deur
En soen my weer soos die eerste keer
Ek wou jou nog iets vertel
Wat my drome van my en jou uit spel
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out