Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

Jy lyk soos n Engel
Jy vlieg deur my hart
En verwyder al my smart
Ons hardloop deur gras
Jy hardloop teen my vas
Ons movie moments wil nooit pas
En ek se vir jou
Jys my stukkie tou
Wat my by mekaar hou deur al di tye
Jys my handsak Maar jy is platsak
Want jy kan nie meer vir my diamonds koop nie
Jy koop vir my Initial
Maar dit is nie official
Ons hou piekniek
Jy voer vir my n Sputnik
Jy gee vir my n drukkie
Want ek is Mos jou stukkie
Ek druk jou pap soos n lint
En ek se vir jou
Jys my stukkie tou
Wat my by mekaar hou deur al di tye
Jys my handsak Maar jy is platsak
Want jy kan nie meer vir my diamonds koop nie
En ek se vir jou
Jys my stukkie tou
Wat my by mekaar hou deur al di tye
Jys my handsak Maar jy is platsak
Want jy kan nie meer vir my diamonds koop nie
Jou bubblegum asem
Jy love mos pienk spookasem
Jou visdam oë
Jou liefde
Laat my glo
Jy is mal oor melktertkomissie
Jy gaan nie uit sonder my permissie
En ek se vir jou
Jys my stukkie tou
Wat my by mekaar hou deur al di tye
Jys my handsak Maar jy is platsak
Want jy kan nie meer vir my diamonds koop nie
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out