Credits
PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Songwriter
Lyrics
Hout kabouter
Jy's n stouter
Jy laat jou tog so maklik vang
En raak dan altyd vreeslik bang
Jou klein kalant
Wie's jou maatjie
Platpoot vaatjie
Haar naam is Gina en sy kwaak
As jy vir haar dit moeilik maak
Jou klein kalant
Pinocchio
Pinocchio
Ou Gepito, kyk net hierso
Jou seuntje is 'n marionette
Hy's baie lief en baie pret
Die klein kalant
Pinnochio
Pinocchio
Pinocchio
Pinocchio
Guiletta, sy kan so kla
Maar soos ons almal sien sy gou
Sy's baie lief vir Pinocchio
Die klein kalant
Houtpop kindje
Liefste seuntjie
Wat jou manewales met ons deel
Jy het ons harte weg gesteel
Jou klein kalant
Pinocchio
Pinocchio
Pinocchio
Pinocchio
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey