Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hartklop
Hartklop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornel Viljoen
Cornel Viljoen
Songwriter
Zanneli Casey
Zanneli Casey
Songwriter

Lyrics

Het ek jou vertel
Van my drome saam met jou
Waar ek langs jou sit
In die velde toe gevou
Waar ons onder die wolke le, so blou
En ek jou styf vashou vir altyd en nou
Ons kyk na dieselfde maan vanaand
Hoe ver is ver as ek jou voel langs my staan
Jy is, meer as genoeg vir my
En ek sal bly
Ek sal elke oomblik opgee
Vir n oomblik saam met jou
Jou sonskyn lag skyn deur my
Ons kyk na dieselfde maan vanaand
Hoe ver is ver as ek jou voel langs my staan
Jy is, meer as genoeg vir my
En ek sal bly
Soms skyn ons vir niemand nie
Ons kyk na dieselfde maan vanaand
Hoe ver is ver as ek jou voel langs my staan
Jy is, meer as genoeg vir my
En ek sal bly
Written by: Cornel Viljoen, Zanneli Casey
instagramSharePathic_arrow_out