Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Blackie Swart
Blackie Swart
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Producer

Lyrics

[Verse 1]
O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree
Ek fantaseer oor hoe jy alles gee
En as jy uithaal en dat ek so lekker swaai
Dan word ek mal
[Verse 2]
Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi
My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi
My hart gaan op loop as jou oë en jou smile spot met my
[Verse 3]
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
[Verse 4]
O Liewe Lulu
Jy's die prinses van die nag liewe Lulu
Jy't my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
[Verse 5]
En as almal staar na die meisie hier voor
Heggende glimlag en haar oë jou deurboor
Dit leef as jy dans en jy gly soos 'n kat oor die vloer
[Verse 6]
Daar is iets in jou meisie wat my bloed laat stol
My oë vasgavang en jy en my hart is op hol
Die passie waarmee jy die daansbaan regeer Liewe Lulu
[Verse 7]
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
[Verse 8]
O Liewe Lulu
Jy's die prinses van die nag liewe Lulu
Jy't my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
[Verse 9]
O Liewe Lulu
O Liewe Lulu
[Verse 10]
O Liewe Lulu
Sal jy vanaand by my kom doedoe
Die liefde brand hier in my hart soos voo doo
My drome lê aan skerwe liewe Lulu
[Verse 11]
O Liewe Lulu
Jy's die prinses van die nag liewe Lulu
Jy't my in jou mag Liewe Lulu
My drome in jou siel verdrink
Written by: Blackie Swart
instagramSharePathic_arrow_out