Top Songs By Neil Sandilands
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Neil Sandilands
Ukulele
Inge Beckmann
Vocals
Ronan Skillen
Percussion
Frank Freeman
Guitar
Schalk Joubert
Bass Guitar
Kevin Gibson
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Neil Sandilands
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Neil Sandilands
Producer
Theo Crous
Producer
Lyrics
Lei my na die water o jirre
Blikslater bokkapater o jirre
Draai die wang die wiel die drukgang o jirre
In die spieël, gesig en ek bang
O jirre lei my o jirre lei my,
Na die water
Sopbeen nat en kop se krap
Murg op toast en druiwe trap
Daar’s ’n laksman in die mik my vrind
Sy kyk is koel, hy ken die wind
Daar’s ‘n spook in hierdie huis vannag,
Hy eet die toast, hy sit, hy nabetrag
Daar is skuim op hierdie aarde vrind
Wat harsings vreet en ‘n pens verslind
O jirre lei my
Na die water
Koppie koffie en ‘n take away
Sal jy altyd so kan smile vir my
Suig haar siggie en sy loer vir my
Final day tilslaan by die Pick ‘n Pay
Sê sy gaan nou groot stad toe
Actress word life’s gans te short
Drome gister, sinister, picket fence
Koos is dood my liewe mens
O Jirre Lei my
Na die water
Huisie by die see is nee
Sy kyk weg en smile verleë
Net een ding oor om vir my te gee
Haar bekkie lieg met die tong van twee
Bike geklim en die pad begin
Beaufort stop en herbesin
Potholes veel maar van haar te min
Waar is ek nou? Sink stadig in.
O jirre lei my
Na die water
Brein en bike die beide breek
Knieg op teer en rook en smeek
Laksman kyk die enjin neuk, was jy al daar my vrind?
As die Hemel wreek?
O jirre lei my, O jirre lei my
Karoo kambroo en katbos reuk
Coenie Div wat in my kop kom preek
O jirre lei my
Na die water
Written by: Neil Sandilands