Music Video

Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

Jy bly nog by jou mamma op jou sesde gap jaar
Wil nie gaan werk nie en moan want jou Rice Krispies is klaar
Skryf goedjies op my Facebook want jy wil hê ek moet dit hoor
Maar ek chill nou saam klomp meisies en jy sit in die Spur
Teveel geluister na wat jy probeer sê
Maar ek weet nou eintlik regtig dat jy soek wat ekke het
Ek het al die lekker lywe, party altyd buite
Ek het al die fancy girls, kuier tot die einde
En jy mag nie saamkom nie want Mamma het gepraat
Kyk maar op Facebook, moet net nie te laat gaan slaap
Want jy bly nog by jou mamma
Is dit lekker by jou mamma?
Jy ry rond met jou ma se kar want jy wil cool lyk
En vanaand sê jy, "Mamma, ek wil Spongebob kyk"
Om my sleg te sê laat jou goed voel, jy doen dit oor en oor
Maar ek chill nog steeds saam die meisies en jy's vir my 'n blur
Teveel geluister na wat jy probeer sê
Maar ek weet nou eintlik regtig dat jy soek wat ekke het
Ek het al die lekker lywe, party altyd buite
Ek het al die fancy girls, kuier tot die einde
En jy mag nie saamkom nie want Mamma het gepraat
Kyk maar op Facebook, moet net nie te laat gaan slaap
Want jy bly nog by jou mamma
Is dit lekker by jou mamma?
Hey, jou ma roep jou, nè, jy moet luister
Sy't vir jou Rice Krispies gekoop
Trek op jou broekie
En steek in jou hempie
Want jy bly nog by jou mamma
Is dit lekker by jou mamma?
Want jy bly nog by jou mamma, ma
Is dit lekker by jou mamma, ma?
Mamma
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out