Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Biggy
Biggy
Vocals
Justin Vega
Justin Vega
Remixer
Loki Rothman
Loki Rothman
Background Vocals
Margot
Margot
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin Vega
Justin Vega
Studio Personnel
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Mastering Engineer

Lyrics

[Intro]
Aangename kennis, ek's 'n lekker ding
Lekker ding
Ek laat die koppe draai want ek kom lekker in
Lekker in
Dis my naam wat hulle dra in hulle bekke in
Bekke in
Alle oë is op my as ek in loop in die plekke in
[Chorus]
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
[Verse 1]
Voel myself soos ek loop in die plek in
Scan die kamer sien toe ‘n lekker reg kind
Loop tot daar werk gou ‘n lekker chat in
Hit haar met die rizz to make it all happen
Hello, sê my wats jou naam?
Alles is cool babe, don't be skaam
Ek’s ‘n lekker ou so kom net saam
Vertel my jou storie waar’s jy vandaan?
Sy's like, just tell me why?
Voor op die wa for a random guy
Ek's like huh, not gonna lie
Jy’s vuurwarm girl en ek hou van daai
Who do you think you are?
Kyk hier baby girl gaan vra jou ma
Sy weet wie dit is en ek praat nou klaar
Luister gou mooi en ek sê vir haar
[PreChorus]
Aangename kennis, ek's 'n lekker ding
Lekker ding
Ek laat die koppe draai want ek kom lekker in
Lekker in
Dis my naam wat hulle dra in hulle bekke in
Bekke in
Alle oë is op my as ek in loop in die plekke in
[Chorus]
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
[Verse 2]
Vang net vibe soos 'n lekker ding (Lekker ding)
Saam my guys, maak nice in die plekke in
Tunes loop mooi, dans moves kom lekker in
Next moment kom ‘n girl by die hekke in
Damn, hierdie shawty het bum
Body wat loop vir die eerste span
Chappies in die mond, hare mooi gekam
Loop reguit tot daar met die hoop ek kan
Buy you a drink soos T-pain
Jou body maak my dronk soos cheap wyn
Jy laat ‘n man sweet soos ‘n heat wave
Sy hak toe af like wies jy?
Dis die B-I-G maar die girl speel dom
Wil maar net sê daai body is bom
Wat doen ek vir jou om saam te kom?
Ek hit met die hoop ek praat haar om
[PreChorus]
Aangename kennis, ek's 'n lekker ding
Lekker ding
Ek laat die koppe draai want ek kom lekker in
Lekker in
Dis my naam wat hulle dra in hulle bekke in
Bekke in
Alle oë is op my as ek in loop in die plekke in
[Chorus]
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Ek is 'n, ek is 'n lekker ding
[Outro]
Lekker ding
Lekker ding
Vega made that track yo
Ek is 'n lekker ding
Lekker ding
Lekker ding, lekke ding
Ek is 'n lekker ding
Written by: Adrian Entwhistle
instagramSharePathic_arrow_out