Music Video

Die Piesangskille - Vergeet My Nie (Visualizer)
Watch Die Piesangskille - Vergeet My Nie (Visualizer) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Guitar
Daniel Marais
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Johan Balt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek staan en kyk vir jou
En sien hoe jou liggies
Die donker nag in skyn
[Verse 2]
Ek sien jou op kampus
Met jou met geel hoedjie aan
Jy steek my hart aan die brand
[Chorus]
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
[Verse 3]
Van my aan jou
Skryf ek 'n song om jou te onthou
Met jou lag het jy almal om jou laat jou glo
Jy is gestuur van bo
[Verse 4]
Vergeet my nie
Dan sal ek jou altyd onthou
Vergeet my nie
Dan sal ek jou altyd onthou
[Chorus]
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
[Verse 5]
Vergeet my nie, vergeet my nie
Vergeet haar nooit nie
[Verse 6]
Vergeet my nie, vergeet my nie
Want ons sal haar nooit vergeet
[Chorus]
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
Ek het een vraag vir jou
Vergeet my nie
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out