Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Performer
Eloff
Eloff
Performer
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
Performer
Prop
Prop
Performer
Refentse
Refentse
Performer
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Eloff
Eloff
Composer
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
H. Masser
H. Masser
Composer
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Composer
Jan-Adriaan Van Rooyen
Jan-Adriaan Van Rooyen
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Elizabeth Kruger
Elizabeth Kruger
Composer
Frederik Adriaan Benadé
Frederik Adriaan Benadé
Composer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Riaan Van Wyk
Riaan Van Wyk
Composer
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Stephan Hugo
Stephan Hugo
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Composer
Refentse Morake
Refentse Morake
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Het Ricky jou vertel van oom Dries du Plooy
Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi
Manne hy's nors, hoor, jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
[Verse 2]
As die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy
En sê kêrels, wag 'n slag
[Verse 3]
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai, vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
[Verse 4]
Ooh eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
[Verse 5]
Ooh eet, eet, eet, die hardekole knetter, eet, eet, eet
Ons vat 'n bietjie better, eet, eet, eet
Dis die vierde keer wat ons al braai
[Verse 6]
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
[Verse 7]
Vra maar haar ma, hulle, lewe op genade
Spaar maar jou trane, daar is water in die krane
Selfde boot, ander oseaan
Nora gaan nie waar die strome gaan
[Verse 8]
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
[Verse 9]
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora, Nora Vlok?
[Verse 10]
Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my visier kan kry
[Verse 11]
Gemsbokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
Wildsbokkie bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[Verse 12]
Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
[Verse 13]
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag, ja dit was te veel vir my
Vir my
Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy
Dis net jy
[Verse 14]
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
[Verse 15]
Daar is 'n band wat die hele land laat tweet
Twee van ons het beenhare, die fris ene Veet
Ons is latte met direction en taai soos 'n boerboel
En saam maak ons kort khaki broeke cool
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Verse 16]
Is jy dik, oud of jonk of gebou soos 'n volstruis?
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou PT short by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
[Verse 17]
Of jy bruin ge-tan is of jy's wit soos Tastic rys
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou two-tone hemde by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
[Verse 18]
Wys jou vleis, wys jou vleis
[Verse 19]
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol datjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai tingeling sal jy moet laat staan (Kwaatjie, kwaatjie)
[Verse 20]
Oh Kwaatjie, ek sê vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Maar daai tingeling, sal jy moet weghou
[Verse 21]
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol datjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai tingeling sal jy moet laat staan
[Verse 22]
Bal bal, bal
Bal bal, bal
[Verse 23]
Ons gooi 'n boerebal, ons hou partytjie in jou ma se taal
O boeremeisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal balletjie balletjie (Bal, bal)
Balletjie, balletjie
[Verse 24]
Ons gooi 'n boerebal, ons hou partytjie in jou ma se taal
O boeremeisies maak die manne mal
Party tot die son op by die boerbal balletjie balletjie (Bal, bal)
Balletjie, balletjie Boerebal
[Verse 25]
En Dina, Dina, Dina, die nag raak koud
Jy't my warm gehou met jou binneboud
Ek was weerloos geterg langs die Hantamberg
Soos jy dans met jou bontrok met jou oë so stout
[Verse 26]
O hier is my Dina, my Dina, my Dina
O hier is my Dina, sy's terug by my
O hier is my Dina, my Dina, my Dina
O hier is my Dina, sy's terug by my
[Verse 27]
O hier is my Dina, my Dina, my Dina
O hier is my Dina, sy's terug by my
[Verse 28]
Sy weet mos hoe 'n boerboel byt
Sy sê Eloff kom ek help jou uit
[Verse 29]
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo, pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits kuier vanaand
[Verse 30]
Los daai sneakers sit Ricus op die speakers, trek 'n lekker kort broek aan
Raak verlore in die camo, pick up lines vir amo, ons gaan rokkies jag
Vanaand stel ons ons ogies in op die bokkies wat so spring
Mis die kop skiet vir die hart
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits-kuier vanaand
Jy kan die skinny jeans los, dis 'n witblits-kuier vanaand
Dis 'n witblits-kuier vanaand
Written by: Adolf Vorster, Brandon Eloff, Christoph Kotze, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Elizabeth Kruger, Frederick den Hartog, Frederik Adriaan Benadé, H. Masser, Hugo Ludik, Hunter Kennedy, Jan-Adriaan Van Rooyen, Nicholas Jordaan, Niel Schoombee, Pierre Greeff, Refentse Morake, Riaan Van Wyk, Ricus Nel, Stephan Hugo
instagramSharePathic_arrow_out