Top Songs By Christo
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Christo
Performer
Cobus
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Songwriter
Nick Snyman
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Is ons vriendskap nou verby?
Bedoel jy dit of terg jy my?
Sewe maal sewentig, wanneer sal jy tog vergeet?
Is dit te laat om verskoning te vra
As ek weet ek't jou hart reeds verloor?
[Verse 2]
Is jy werklik klaar met my?
Jy draai nog steeds jou rug op my
Sewe mal sewentig, wanneer gaan jy my tog glo?
[Verse 3]
Is dit te laat vir ons twee om te praat
As jou hart aan 'n ander behoort?
Is dit te laat om weer op te maak
Of het ek jou vir goed nou verloor?
[Chorus]
Sewe maal sewentig, oor en oor weer nog 'n keer
Oor en oor weer nog 'n keer
Hoeveel keer meer moet ek sê ek is jammer
As jammer jou nie terug bring?
Hoeveel keer meer moet ek sê ek is jammer
As jammer jou nie sal laat bly?
[Verse 4]
Is ons vriendskap nou verby
Bedoel jy dit of terg jy my?
Sewe mal sewentig, wanneer sal jy tog vergeet?
Is dit te laat om verskoning te vra
As ek weet ek jou hart reeds verloor?
[Verse 5]
Is jy werklik klaar met my?
Jy draai nog steeds jou rug op my
Sewe mal sewentig, wanneer gaan jy my tog glo?
[Verse 6]
Is dit te laat vir ons twee om te praat
As jou hart aan 'n ander behoort?
Is dit te laat om weer op te maak
Of het ek jou vir goed nou verloor?
[Chorus]
Sewe maal sewentig, oor en oor weer nog 'n keer
Oor en oor weer nog 'n keer
Hoeveel keer meer moet ek sê ek is jammer
As jammer jou nie terug bring?
Hoeveel keer meer moet ek sê ek is jammer
As jammer jou nie sal laat bly?
[Verse 7]
Nie sal laat bly
As jammer jou nie sal laat bly

Written by: Nick Snyman, Steve Hofmeyr