Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Lead Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Drum Programming
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

[Verse 1]
'n Stem in die nag het gesê daar's iemand anders in jou arms vanaand
Daar waar jy is
Daar waar jy is
[Verse 2]
Sal jy hoor as ek roep na jou laat in die nag?
As al die sterre verskiet
Of is alles verniet?
Of is alles verniet?
[Verse 3]
Kom terug na my toe vanaand
Kom tog weer terug na my
Kom terug en bly by my
Sê my jy dink aan my
Sê my dis nie verby
Want dit voel of ek skree teen die wind
Wat nie sy rigting wil verander nie
[Verse 4]
Kom terug na my toe vanaand
Kom tog net terug na my
Draai om en kyk vir my
Sê my jy hoor my huil
Kom oor my trane seil
Kom tog net terug na my
Kom terug na my toe vanaand
[Verse 5]
Berge van gister kom lê onder my voete as ek loop in die nag
Hier waar ek wag
Hier waar ek wag
[Verse 6]
As ek jou kon laat voel hoe dit voel
Om deur die storms van jou liefde te dwaal
Sal jy my kom haal?
Sal jy my kom haal?
[Verse 7]
Kom terug na my toe vanaand
Kom tog weer terug na my
Kom terug en bly by my
Sê my jy dink aan mys
Sê my dis nie verby
Want dit voel of ek skree teen die wind
Wat nie sy rigting wil verander nie
[Verse 8]
Kom terug na my toe vanaand
Kom tog net terug na my
Draai om en kyk vir my
Sê my jy hoor my huil
Kom oor my trane seil
Kom tog net terug na my
Kom terug na my toe vanaand
[Verse 9]
Kom tog net terug na my
Kom terug en bly by my
Sê my jy dink aan my
Sê my dis nie verby
Maar dit voel of ek skree teen die wind
Wat nie sy rigting wil verander nie
[Verse 10]
Kom terug na my toe vanaand
Kom tog net terug na my
Draai om en kyk vir my
Sê my jy hoor my huil
Kom oor my trane seil
Kom tog net terug na my
Kom terug na my toe vanaand
Kom terug na my toe vanaand
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out