Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Performer
Deon Meiring
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Deon Meiring
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Meiring
Producer
Lyrics
Bly om te sien jy is veilig by die huis
Wou net hierdie vir jou skryf
Om te sê dat jy beelskoon sonder jou mantel lyk
Hoop net jy vestaan die rede vir my misdaad
Die rede vir my misdaad is eintlik jy
Want ek wil lang jou lê tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand
Jy haal jou masker af en toe ek na jou lippe kyk
Het ek gehoop jy spreek die einde van my wêreld uit
Toe ek kon voel hoe klop jou hart teen my lyf
Kon ek 'n meesterstuk op daardie ritme skryf
Want ek wil langs jou lê tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand
Ons kan die wêreld verander
As die wêreld net gou verstaan
Hulle sê ek moet verander maar ek's onder die invloed van jou masker
Onverdraagsaam mal oor jou
Maar ek moet van jou weg vlug
Haal net af jou masker want ek is mal oor jou gesig
En ek wil langs jou lê tot die stad stil raak
En net luister hoe
Hoe jy asem haal
Want vanaand is dit al
Dit is al wat saak maak
Jy kan my maar aankla jy is al wat saak maak
Vanaand
Jy is al wat saak maak vanaand
Jy is al wat saak maak vanaand
Written by: Deon Meiring, Meiring Deon Strikdas