Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Mathys Maree
Mathys Maree
Keyboards
Stass
Stass
Background Vocals
Ruan Josh
Ruan Josh
Background Vocals
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Composer
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Co-Producer
Stass Music
Stass Music
Producer
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Co-Producer

Lyrics

So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees
Die wêreld lê stukkend en ek weet nie hoe dit ooit kan genees
Maar ek weet in al die seer kan jy maklik jou fokus verloor
In die stilte van jou hart sal jy altyd die antwoorde hoor
Ek's hier vir 'n rede, ek's hier om te bly
Tot hy my kom haal, saal ek aanhou baklei
Vir vrede en liefde wat nooit mag verdwyn
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly haat
Sê my
Wat het van liefde geword?
Verstom kyk ek rond, want ek sien die duiwel is los
Dis elkeen vir homself en dit maak ook nie saak wat dit kos
Maar ek weet daar waar lig is, sal die duisternis nooit kan bestaan
En lig is om lief te hê, dis hoekom ek hier bly staan
Ek's hier vir 'n rede, ek's hier om te bly
Tot hy my kom haal, saal ek aanhou baklei
Vir vrede en liefde wat nooit mag verdwyn
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly haat
Sê my
Wat het van liefde geword?
Ek's hier vir 'n rede, ek's hier om te bly
Tot hy my kom haal, saal ek aanhou baklei
Vir vrede en liefde wat nooit mag verdwyn
As almal net stil bly en niemand wil praat
Sal woede bly groei en harte bly haat
Sê my
Wat het van liefde geword?
Sê my
Wat het van liefde geword?
So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out