Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Lead Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Synthesizer
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Drienie Kelly
Drienie Kelly
Songwriter
Jaque Van Wyk
Jaque Van Wyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

Heimwee fluister saggies om die hoeke van onthou
Volg jou skim tot waar verlange se spoke steeds verdwaal
Ek bly soek na jou lyf
In die nag se donker uur
En dans onthou se vlamme
Soos 'n kaggel se warm vuur
Kosbaar was ons liefde
Soos satyn en saffier
Gesteelde liefdesure
Die prys was net te duur
Met een kyk in jou oë
Het ek die waarheid geweet
Jy het lankal, baie lankal, reeds van my vergeet
Die dae saam jou was altyd
In 'n Skemerte gekleur
Gebrandmerk in skakerings
Van die diepste diepste rooi
Al wat nou nog oorbly
Is die skadu's teen die muur
En dans onthou se vlamme
Soos 'n kaggel se warm vuur
Kosbaar was ons liefde
Soos satyn en saffier
Gesteelde liefdesure
Die prys was net te duur
Met een kyk in jou oë
Het ek die waarheid geweet
Jy het lankal, baie lankal, reeds van my vergeet
Jy dwaal steeds in my drome
Jy breek nog steeds my hart
Hoe kon jy net so wegstap?
Jy los my so verward
Kosbaar was ons liefde
Soos satyn en saffier
Gesteelde liefdesure
Die prys was net te duur
Met een kyk in jou oë
Het ek die waarheid geweet
Jy het lankal, baie lankal, reeds van my vergeet
Jy het lankal, baie lankal, reeds van my vergeet
Written by: Drienie Kelly, Jaque Van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out