Top Songs By Bles Bridges
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bles Bridges
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
C. Blackwell
Songwriter
L. Bridges
Songwriter
J. Rix
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dan Hill
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek was so bang om van jou af weg te gaan
Jy is deel van my lewe
Nou weet ek niemand sal jou plek kan neem
Daar is geen ander een wat my liefde deel
[Chorus]
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Kom ek terug na jou
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Om jou weer vas te hou
Hou nou maar op met huil
Want ek kom nou weer tuis
Kyk op na die lug, want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif
[Verse 2]
Ek lees jou briewe
Om die tyd te verwyl
Ek noem jou naam in my drome
[Verse 3]
In my gedagtes
Skryf ek ook 'n brief
Ek wil aan jou vertel
Ek het jou so lief
[Chorus]
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Kom ek terug na jou
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Om jou weer vas te hou
Hou nou maar op met huil
Want ek is al weer tuis
Kyk op na die lug, want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif
[Verse 4]
Ek dink aan soentjies wat ons twee weer kan steel
Ons twee tesame
Vir ewig
[Verse 5]
So hou nou maar op met huil
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug, want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif
[Verse 6]
So hou nou maar op met huil
Want ek is gou weer tuis
Kyk op na die lug, want ek kom terug
Op die vlerk van 'n spierwit duif
Written by: C. Blackwell, Charles Vincent Blackwell, Freddy Breck, J. Rix, L. Bridges