Top Songs By Karlien Van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Raymond Green
Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Keilly
Producer
Lyrics
My vriende dit is tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Gryp nou jou naaste se hand
En dans op die maat van jou hart
Ons kyk al te lank oor die pad
Sonder om ander te help
Maak toe you oë vat die treë
Die treë wat die vrede sou maak
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
Breek nou die kettings wat terug hou
En staan op in die naam van saambou
Dit vat nie veel om te wys om my te oortuig dat ons is oukei
Jy is n baken van vrede
'N flitslig wat skyn vir die Here
Die berge en dale sal hoor
'N nuwe begin lê nou voor
Sing vir liefde sing
Die tyding wat ons bring
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
(Sing vir liefde)
Die tyding wat ons bring
(Ah ha ha ha)
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
My vriende dit is tyd om te lewe
As ons net mekaar kan vergewe
Sing vir liefde sing
(Sing vir liefde)
Die tyding wat ons bring
(Ah ha ha ha)
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
(Sing vir liefde)
Die tyding wat ons bring
(Ah ha ha ha)
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
Sing vir liefde sing
(Sing vir liede)
Die tyding wat ons bring
(Ah ha ha ha)
Nooi die mense in
Kom laat ons oor begin
Written by: Christoph Kotze, Johan Vorster