Upcoming Concerts for Bok van Blerk
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Performer
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Bass
Elben Schutte
Organ
Murray Lubbe
Background Vocals
Thean Kotze
Background Vocals
Johan Vorster
Background Vocals
Ewald Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hunter Kennedy
Composer
Fred den Hartog
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Danny Smoke
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek is nou
Net soos 'n man
Gehawende ruïne waar daar eens lewe was
Huiden wie se lippe op 'n plek, op 'n tyd
In joune kon verdwyn en weer bekering kry
[Verse 2]
Die windpomp draai, maar daar is niks
Net stof in die krane
Ek kort jou liefde om my dors te les
Want hier is net trane
[Verse 3]
Ek is dors
Ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors
Ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly, is dit net soutwater en woestyn
Net soutwater en woestyn
[Verse 4]
Ek is nou nog
Net soos 'n man
'n Verlate huis waar daar eens lewe was
Mure gevul met samesyn, op 'n plek, op 'n tyd
Jy was my oase in die woestyn
[Verse 5]
Die windpomp draai, ek sukkel om te slaap
Ek kort jou boesem om my kop te rus
Hier's net klippe en sand
[Verse 6]
Ek is dors
Ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors
Ek wil dronk raak op jou wyn
Maar hier waar ek bly, is dit net soutwater en woestyn
Net soutwater en woestyn
Is dit net soutwater en woestyn
Net soutwater en woestyn
[Verse 7]
Ek is dors
Ek raak verlore in die strate waar ek bly
Ek is dors
Ek wil dronk raak op jou wyn
Written by: Fred den Hartog, Hunter Kennedy