Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Producer
Stass
Stass
Producer

Lyrics

Jare gaan so gou verby
Weet jy, dit voel soos gister
Spore van ek en jy
Lê diep in my hart, sag
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou
My sonlig
Elke goue oomblik sal ek hou
Vir ewig
As dit voor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin
Dit bly my anker, my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou, oh-oh-oh
Weer en weer kies ek jou
Die storms het ons sterk gemaak
Ek onthou, deur al die trane
Meer en meer lief geraak vir mekaar
Ek vir jou, lief
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou
Jy's my sonlig
Elke goue oomblik saam met jou
Vir ewig
As dit voor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin
Dit bly my anker, my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou, oh-oh-oh
Weer en weer kies ek jou, oh-oh-oh
Weer en weer kies ek jou
As dit voor moet begin
As ek die pad weer moet loop
Stap ek elke tree saam met jou
Ek weet die liefde oorwin
Dit bly my anker, my hoop
As ek weer moet kies
Kies ek jou, oh-oh-oh
Weer en weer kies ek jou, oh-oh-oh
Weer en weer kies ek jou
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out