Featured In
Top Songs By Juanita du Plessis
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
M. Buschjan
Songwriter
Jean-Pierre Valance
Songwriter
A.C. Newman
Songwriter
Norbert Zucker
Songwriter
Obenaus
Songwriter
Afr: J. du Plessis
Songwriter
Lyrics
Dis ek en jy vanaand
Niemand hier om ons heen
Ek sien jou daar staan so verward
Jy lyk tog so alleen
Ek sien jou nader kom
My hele wêreld draai om
Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê
Ooh, en ek is verstom
Want dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verby gaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly
Jy doen dit elke keer
Ooh, jy maak my so mal
Jou liefde wil ek hê, meer en meer
As jy net sê jy sal
Ek het so lank gewag
Om jou by my te hê
Jy probeer vertel met 'n laaste lag
Maar jy hoef niks meer te sê
Want dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verby gaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly
Want dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verby gaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly
Want dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wêreld maar verby gaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly
Ooh, dis hier waar ek wil bly
Written by: A.C. Newman, Afr: J. du Plessis, Jean-Pierre Valance, M. Buschjan, Norbert Zucker, Obenaus