Top Songs By Juanita du Plessis
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
Lyrics
Mag ek vra of moet ek fluister?
Wil jy sê of wil jy net luister?
Met die verveling van al ons goue ure
Ek hou van son
Ek hou van Sommer
Jy's die rede, want ek's 'n dromer
Jy voer my weg na 'n plek sonder grense
Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou, aan jou hart na my, na my drome lei
Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is
Jy's die Sommer in my
Jy is
Donker wolke
Silwer rante
Jy omvou my van alle kante
Jy's die son in my
Jy is
Ek is joune
En jy is myne
Ek ken die landskap en al jou lyne
Op 'n voetpad saam na die onbekende
Waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou, aan jou hart na my, na my drome lei
Ooh, jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is
Jy's die Sommer in my
Jy is
Ek hou van son
Ek hou van Sommer
Jy's die rede, want ek's 'n dromer
Jy voer my weg na 'n plek sonder grense
Ooh, waar ek drink uit jou fonteine
Verdwaal in jou woestyne
En jou, aan jou hart na my, na my drome lei
Jy kan breek deur al my mure
Baljaar in my riviere
Jy is
Jy's die Sommer in my
Jy is
Jy is
Ooh, jy is
Written by: Juanita du Plessis