Lyrics
Voel jy vas gevang in 'n donker nag
Met gewonde vlerk wat na liefde smag
Ek soek na jou en jy na my
Ek is hier om jou vas te hou
'n Skuilplek net vir my en jou
Kyk op
En gee jou hand
En daar's 'n dun lyn tussen liefde en haat
En jy weet ek sal jou nooit agterlaat
Hier by my sal al die kleur verewig bly
En jy jou waarword drome kry
Hier by my
Liefde is
Dat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deurlap na die lig
Hier by my
Net hier by my
Gister kan verewig bly
Want dorings in 'n vreestrap lei
Bly naby my
Ek is hier
Seerkry vir 'n glimlag ruil
Want niemand kan verewig huil
Kyk op
En gee jou hand
Want daar's 'n dun lyn tussen liefde en haat
En jy weet ek sal jou nooit agterlaat
Hier by my sal al die kleur verewig bly
En jy jou waarword drome kry
Hier by my
Liefde is
Dat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deurlap na die lig
Hier by my
Net hier by my
As jy opstaan
Dan help ek jou vergeet
Want niemand sal my liefde ooit kan meet
Hier by my sal al die kleur verewig bly
En jy jou waarword drome kry
Hier by my
Liefde is
Dat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deurlap na die lig
Hier by my
Hier by my sal al die kleur verewig bly
En jy jou waarword drome kry
Hier by my
Liefde is
Dat jy voor my deur sal swig
En ek 'n deurlap na die lig
Hier by my
Net hier by my
Net hier by my
Net hier by my