Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Songwriter

Lyrics

Hy lyk soos ʼn kondoom vol akkers
Niemand kyk hom in die oë nie net sy makkers
Want hy kry jou dalk alleen by die lockers
In die gym
ʼn Nine volt battery sy vitamien pil
En vra jy hom waar bly hy sê hy bly stil
Maar die opinies verander as hy hard gil
In die gym
Sy bende noem hom bench press Stacy
As hy gil dan klink hy soos ʼn meisie
Hy's die leier van die gang Alsations
Maar ook die owner van die gym of all nations
En dis die gym of all nations
Hier's Asians, Israelis
Hier's die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Filippyne
Selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsations, Temptations
Die hundred and one dalmations
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
En dan het ons vir Gerrie van die Wesrand
Hy't ʼn klap-oog, ʼn bandana en ʼn vals-tand
Geklap deur ʼn Temptation met ʼn plat hand
In die gym
Want jy hol nie op ʼn treadmill konvooi nie
Selfs al sou iemand jou uitnooi nie
Al is hy single en al is hy hoe mooi nie
Dis teen die reëls
(Klim op handsome)
Hy represent die one o one dalmations
ʼn Persoonlike vendetta teen die Asians
Want hulle meisies lyk te mooi op die treadmills
En hulle lift mekaar op die bicycles
Is die gym of al nations
Hier's Asians, Israelis
Hier's die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Fillipyne
Selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsations, Temptations
Die hundred and one dalmations
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
En dan het ons die koning van pilates
Dis altyd sy verskoning as hy laat is
Vandag is dit al wat ek in staat is
Om te doen
En dan roep hy die res van die Temtations
Ons drink op peace in die gym of all nations
Twee smoothies en ʼn muffin please Patience
By Kauai
Hy's ʼn Japannese boer van Swede
Hy glo in wêreld vrede
Hy's die leier van die gang Temptations
Hulle swim ook by die gym of all nations
Dis die gym of all nations
Hier's Asians, Israelis
Hier's die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Fillipyne
Selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsations, Temtations
Die hundred and one dalmations
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
Dis die gym of all nations
Hier's Asians, Israelis
Hier's die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Fillipyne
Selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsations, Temptations
Die hundred and one dalmations
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out