Upcoming Concerts for Bok van Blerk
Top Songs By Bok van Blerk
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Songwriter
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Arnold de Wet
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Karel en Katryntjie
Hy stick haar vir 'n wyntjie
Karel skeem hy like ha'
Katryntjie het 'n kwaai pa
[Verse 2]
Dinge raak toe serious
Katryntjie sleep hom plaas toe
Pappa wag hom in da'
En Karel maak 'n fout da'
[Verse 3]
Die oomblik was te groot en met 'n fyn stemmetjie, sê Karel
Oom ry 'n kief bakkie
Boetie, 'n hond eet uit 'n bakkie
'n Man ry 'n trok
[Verse 4]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
Boetie, 'n man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas is ek die baas
Jy't sopas jou eerste toets gedop
[Verse 5]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
En almal weet dit is 'n trok
As jy met my wil praat dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
[Verse 6]
Karel soen Katryntjie
Pappa stap toe in da'
Vibe is effens spannend
Karel koes 'n plat hand
[Verse 7]
Almal om die kampvuur
Pappa het sy gun da'
Karel brand die tjoppies
Pappa glad nie in sy noppies
[Verse 8]
Die oomblik weer té groot en met 'n skril stemmetjie, sê hy
Kan ek vir Oom 'n drankie ingooi?
Boetie, lemoensap is 'n drankie
'n Man steek 'n dop
[Verse 9]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
Boetie, 'n man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas is ek die baas
Jy't sopas jou tweede toets gedop
[Verse 10]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
En almal weet dit is 'n trok
As jy met my wil praat dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
[Verse 11]
Pappa maak toe vrede
Vat Karel op 'n bokjag
Karel skiet 'n kopskoot
Pappa is beïndruk
[Verse 12]
En dis nou hand om die blaas, en pappa like hom kwaai
Kom ons steek 'n dop in baas-Pa se trok
Nou pra' jy skoonseun
[Verse 13]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
Boetie, 'n man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas is ek die baas
Jy't nou niks meer toetse om te dop
[Verse 14]
Ek ry 'n 4X4, dis nie 'n bakkie nie
En almal weet dit is 'n trok
As jy met my wil praat dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
[Verse 15]
As jy met my wil praat dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
Written by: Bok van Blerk, Johan Vorster