Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ryk Kleinhans
Ryk Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ryk Kleinhans
Ryk Kleinhans
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Sê my wat ek wil hoor
Dit is nou al ‘n ou-ou storie
Voor ek leer ek my kop twee keer stamp
Want as die aand ouer raak
Daars net iets aan ‘n blou oog meisie
Wat my hart klop twee keer vinniger maak
En gedagtes van kattekwaad
So vat my hand, want dit maak nie saak nie
Vergeet die mense, vanaand is dit ek en jy
Vertel my iets dit bly net tussen jou en my
Sê my wat ek wil hoor
Dat ek jou nie in die skare verloor
Met daai stoute kyk in jou oë
Gaan ek op tone trap as ek aan jou vat
Fluister sag in my oor
Vra my net dan vat ek voor
Met daai stoute kyk soek jy skoor
So laat daai woorde maar oor jou lippe rol
Sê my wat ek wil hoor
So sê my wat ek wil hoor
Jy steel my oë en ek nie anders
As om te dink jy kan my verander
Ek hou van hoe jou intensies lyk
Met daai stoute kyk
Sê my wat ek wil hoor
Dat ek jou nie in die skare verloor
Met daai stoute kyk in jou oë
Gaan ek op tone trap as ek aan jou vat
Fluister sag in my oor
Vra my net dan vat ek voor
Met daai stoute kyk soek jy skoor
So laat daai woorde maar oor jou lippe rol
Sê my wat ek wil hoor
So sê my wat ek wil hoor
So vat my hand
Want Maak nie saak nie
Vergeet die mense Vanaand is dit ek en jy
Vertel my iets dit bly net tussen jou en my
Sê my wat ek wil hoor
Dat ek jou nie in die skare verloor
Met daai stoute kyk in jou oë
Gaan ek op tone trap as ek aan jou vat
Fluister sag in my oor
Vra my net dan vat ek voor
Met daai stoute kyk soek jy skoor
So laat daai woorde maar oor jou lippe rol
Sê my wat ek wil hoor
So sê my wat ek wil hoor
Sê my wat ek wil hoor
Written by: Ryk Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out