Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Lead Vocals
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Acoustic Guitar
Georic Lomas
Georic Lomas
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gian Groen
Gian Groen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Outydse liefde
Kom wals in die wind
Om harte vanaand
Aanmekaar vas te bind
As die klokke
So lui vir ons, my baby
[Verse 2]
Outydse waarheid
Kom staan in die reën
Ons twee bymekaar
Niks kan ons keer
Om die pad
Vir altyd saam te loop nie
[Chorus]
Selfs as dit reën
Selfs as die stormwinde waai
Gee ek my alles vir jou
Belowe ek jou
Om in einde van tyd
Nog jou hand vas te hou
En 'n glasie te klink
Op outydse liefde
[Verse 3]
Outydse liefde
Oorweldig my weer
Partymal rooskleurig
Soms ook die seer
Vir altyd is 'n lang, lang tyd, my baby
[Verse 4]
Outydse wysheid
Kom dans in die wind
Vir jou is ek dankbaar
My mooi blommekind
As die klokke
So lui vir ons, my ding
[Chorus]
Selfs as dit reën
Selfs as die stormwinde waai
Gee ek my alles vir jou
Belowe ek jou
Om in einde van tyd
Nog jou hand vas te hou
En 'n glasie te klink
Op outydse liefde
[Outro]
'n Glasie te klink
Op outydse liefde
Written by: Gian Groen
instagramSharePathic_arrow_out