Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
ONS
Performer
Marco van Deventer
Lead Vocals
Ruve Erasmus
Lead Vocals
Gideon Botes
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Marco van Deventer
Songwriter
Ruve Erasmus
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
In die klas, sit ek en dink ek alweer
Hoe dit was, wat nog als kan gebeur
Ek wens ek kon dit als vir jou sê
[Verse 2]
Sê vir my wat in jou hart begin
En spoeg dit uit, sit my daar binne in
Liggies trap, ek voel weer soos ’n kind
[Verse 3]
En is dit net ek wat nou hoop dat jy langer sal bly
By my?
[Chorus]
Jy los jou baadje op ’n stoel by my deur
Ek hou my mond toe want as jy dit vergeet moet jy terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Terugkom
Jy moet terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Ek los my baadjie op ’n stoel in haar flat
Want as môre kom is daar 'n rede dat ek weer kan terugkom
Terugkom
Ek wil terugkom
Terugkom
Kan ek terugkom?
Terugkom
Ek wil terugkom
[Verse 4]
Ek snak na asem soos wat jy my laat lag
Vertel vir jou stories heel op my gemak
Soos kinders of dickens of iets uit ’n boek
Ek ken jou al jare tog nou eers ontmoet
En jy verduidelik jou hart deur jou drukke
Wysies en woorde, ek hang aan jou lippe
Besonderse oomblikke
Iets uit ’n fliek
Vind ons mekaar deur ons eie musiek
[Chorus]
Jy los jou baadje op ’n stoel by my deur
Ek hou my mond toe want as jy dit vergeet moet jy terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Terugkom
Jy moet terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Ek los my baadjie op ’n stoel in haar flat
Want as môre kom is daar 'n rede dat ek weer kan terugkom
Terugkom
Terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Terugkom
Jy moet terugkom
Terugkom
[Bridge]
So hou maar daai baadje totdat ek terugkeer
Ek vra omverskoning oor my kort geheue
Ek dank my sterre vir die koue weer
Kom drink nog 'n koffie vir die hoeveelste keer, hmm
[Chorus]
Dan los jy jou baadje op ’n stoel by my deur
Ek hou my mond toe want as jy dit vergeet moet jy terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Terugkom
Jy moet terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Ek los my baadjie op ’n stoel in haar flat
Want as môre kom is daar 'n rede dat ek weer kan terugkom
Terugkom
Terugkom
Terugkom
Kan jy terugkom?
Terugkom
Jy moet terugkom
[Outro]
Terugkom
Written by: Marco van Deventer, Ruve Erasmus