album cover
Vliegtuig
3,195
Singer/Songwriter
Vliegtuig was released on November 30, 2020 by Herman Kleinhans Musiek as a part of the album Ruite Oop
album cover
Release DateNovember 30, 2020
LabelHerman Kleinhans Musiek
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Credits

PERFORMING ARTISTS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Jy weet eendag sal ek jou nog vlotpraat
Ek weet dat ek jou nou en dan nog kwaad maak
Soos wanneer ek jou bed deurmekaar los
Of sout op die tafel mors
Maar ek leer nog
[Verse 2]
Jy weet eendag sal ons laat ons kinders
'n Brief moet skryf aan die mense wat Tinder
Want ons maar net internetliefde
Sommer gemeenskaplike vriende
Jy weet mos
[Verse 3]
Maar ons het wrongfully
Die NG kerk se spookhuis louryn in Sunridge
'n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE
En ek is uiteraard net Goddank bly
Ek't jou uiteindelik gekry
[Verse 4]
So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is eweskielik te kort
Ek het dit al jare voorspel
Dis ek en jy, ek en jy, ek en jy
So kan ons nou daai vliegtuig kry?
[Verse 5]
Jy weet eendag sal ek jou my vrou maak
Ek weet dat ek jou nog nou en dan nog kwaad maak
Soos wanneer ek die lig ounag aansit
Langs jou inkryp en na wyn stink
Maar ek leer nog
[Verse 6]
Jy weet eendag sal ons laat ons kinders
Daai brief moet skryf aan die mense by Tinder
Want ons van internetliefde
Na heel beste vriende
Jy weet mos
[Verse 7]
Maar ons het wrongfully
Die NG kerk se spookhuis louryn in Sunridge
'n Eerste soen in Chapelstraat hier in PE
En ek is uiteraard net Goddank bly
Ek't jou uiteindelik gekry
[Verse 8]
So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is eweskielik te kort
Ek het dit al jare voorspel
Dis ek en jy, ek en jy, ek en jy
So kan ons nou daai vliegtuig kry?
[Verse 9]
So kan ons nou die dae laat tel?
Want hierdie lewe is eweskielik te kort
Ek het dit al jare voorspel
Dis ek en jy, ek en jy, ek en jy
En kan ons nou daai vliegtuig kry?
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...