Upcoming Concerts for GSTRiNG
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
GSTRiNG
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelis Janse Uys van Dyk
Composer
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Producer
Lyrics
[Verse 1]
My gedagtes is leeg, terug gehou
Rot in die kamer, vir jou gekou
Alles gaan soos twee-en-twintig vlieë in my hart in my kar opgefok aan die brand
Al daai torings het geval
[Verse 2]
Lig getree, bring jou hart
Bring genade ek is mal
Hoogtevrees donderweer, rug beseer
Brand jou land, brand jou kar, omp hiers ek weer
Al my hande afgevee
[Verse 3]
Handgewere maak seer, maar ek leef
Trots bring my nader, kan ek sweef
Sy't gegaan soos monokleur atmosfeer
Kan ons trou, vir jou geleef
OR Tambo, ingeweeg
Fokkit waars die staatskas heen?
[Verse 4]
Inspireer maar onderdeur geval
Sand is bleek en blou
Ek het als vir jou gehou
Sy absorbeer, skermgreep
Vat net weer, dis my beurt
Lang verkeer, dis maar weird
Die hele wêreld het gebreek
[Verse 5]
Ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy, onthou jy, onthou jy, onthou jy
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy ons was jonk gewees
Onthou jy, onthou jy, onthou jy, onthou jy ah-ah-ah
[Verse 6]
As ek vergeet, bring my weer
As my oë toe val maak my wakker dan
Al het ek verloor, sy was dood
Jy gee oor, dit was alles oorboord gewees ooh-ooh-ooh
Ooh-ooh
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven