Upcoming Concerts for GSTRiNG
Credits
PERFORMING ARTISTS
GSTRiNG
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelis Janse Uys van Dyk
Composer
Hendrik Wilhelm Warmenhoven
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Kry my terug, my lewe baseer op jou
Terug gedruk, leuens om vas te hou
Wees die lig, somer kom soms te gou
Sy was mooi, ekʼs mos stupid kan jy onthou
[Verse 2]
Wees soos dit, bly in Pretoria
Syʼs bewus, haar ouers moet my kom vra
Maak musiek, my kop het soms beter dae
Sy was mooi, dis al wat ek oor het van haar
[Verse 3]
Kry my weer, wees die sonlig op my teer
Ek kan leer om weer om te gee
Is daar lewe daar buite, nee ek sweer
Onthou jy ons matriekafskeid was lame
Die geraas kan maak soos jy
Ek is hier vir die son jy is hier vir die pyn
Gee my nog ‘n kans ek kan rigting kry
[Verse 4]
Ek wil terugdink aan Vensters eerstejaar soos nou
Kaapstad, Lente en bome, my plan vir jou gehou
Stellenbosch, gee my liefde, gee my alles van jou
Kry my terug, want ek's mos stupid kan jy onthou
[Verse 5]
Kry my weer, wees die sonlig op my teer
Ek kan leer om weer om te gee
Is daar lewe daar buite, nee ek sweer
Onthou jy ons matriekafskeid was lame
Die geraas kan maak soos jy
Ek is hier vir die son, jy is hier vir die pyn
Gee my nog ‘n kans ek kan rigting kry
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven