Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Drum Programming
Tim Lengfeld
Drum Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy was gebore
Die mooiste Maandag
Oë vol wonder
Genesis
Liefde
Die eerste sekonde
Verlore in als wat jy is
[Verse 2]
Eendag is jy dalk 'n sanger
Of die volgende tech biljoenêr
Ek bly altyd jou grootste aanhanger, my kind
Skyn jou stêr
[Chorus]
Breek 'n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reën
Sê jy's lief
Soos die laaste kans
Jy't net een lewe
Geniet die dans
[Verse 3]
Een en twintig
Bewolkte Sondag
Oë vol trane
Openbaring
Eerste liefde
Elke Sekonde
So erg seer, dis net deel van die ervaring
[Verse 4]
Eendag sal jy sing met verlange
Of terug dink op jou eiland van vêr
My kind, my grootste aanhanger
Klink een op my stêr
[Chorus]
Breek 'n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reën
Sê jy's lief
Soos die laaste kans
Jy't net een lewe
Geniet die dans
[Verse 5]
Sal jou held wees sonder 'n Superman suit
En jou laat glo ek het Kersvader ontmoet
Laf grappe maak om jou te laat lag
[Bridge]
Ek is altyd daar
Ek is altyd daar
Deur die seer en swaar
Deur die seer en swaar
Ek is altyd daar
Ek is altyd daar
Jou op my hande dra
Jou geluk bewaar
Ek is altyd daar
Ek is altyd daar
Deur die seer en swaar
Deur die seer en swaar
Ek is altyd daar
Ek is altyd daar
As jy my eendag weg bêre
Kan jy my vind in die stêrre
[Chorus]
Breek 'n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reën
Sê jy's lief
Soos die laaste kans
Jy't net een lewe
Geniet die dans
[Outro]
Jy het net een lewe
Geniet die dans
Written by: Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas McCreadie, Richard Anthony Dewing