Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dis Net Frederick
Dis Net Frederick
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Eugene Nel
Eugene Nel
Songwriter
Frederick Fourie
Frederick Fourie
Songwriter

Lyrics

Dis Vrydag in Potch
In Music’s met ’n dop of twee
Danny, my tjom, sink die 8-bal weer
My gedagtes is op ’n ander plek geleë
Want daar’s ’n nooi so mooi
Wat my kop rondgooi
Ooo Ooo
Want daar’s ’n nooi so mooi
Wat my kop rondgooi
Hoezit Haai
Gee my jou hand voor jy waai
Ek’s daai
Daai tipe - jou tipe guy
Ek het jou dopgehou van oorkant die bar
Moed bymekaar geskraap om jou te vra
Vir jou naam
En jou nommer
Vat jou vir ’n draai
Hoezit haai
My bene gee in
Want ek probeer die woorde vind
Met ’n kyk in haar oë verdwyn my woordeskat
Gelukkig het ek haar naam in my sak
Want sy’s ’n nooi so mooi
Wat my kop rondgooi
Ooo Ooo
Ja sy’s ’n nooi so mooi
Wat my kop rondgooi
Hoezit Haai
Gee my jou hand voor jy waai
Ek’s daai
Daai tipe - jou tipe guy
Ek het jou dop gehou van oorkant die bar
Moed bymekaar geskraap om jou te vra
Vir jou naam
En jou nommer
Vat jou vir ’n draai
Hoezit haai
Hoezit Haai
Gee my jou hand voor jy waai
Ek’s daai
Daai tipe - jou tipe guy
Ek het jou dop gehou van oorkant die bar
Moed bymekaar geskraap om jou te vra
Hoezit Haai
Gee my jou hand voor jy waai
Ek’s daai
Daai tipe - jou tipe guy
Ek het jou dop gehou van oorkant die bar
Moed bymekaar geskraap om jou te vra
Vir jou naam
En jou nommer
Vat jou vir ’n draai
Hoezit haai
Vir jou naam
En jou nommer
Vat jou vir ’n draai
Hoezit haai
Hoezit haai
Wil jy gaan draai stap?
Written by: Eugene Nel, Frederick Fourie
instagramSharePathic_arrow_out