Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Randall Wicomb
Randall Wicomb
Performer
Randall en Koba
Randall en Koba
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Wicomb
R. Wicomb
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Duitswes is lekker
Duitswes is goed
Duitswes is vol van die boertjie se bloed
Al trek ons sonder water
En trek ons sonder kos
Dan weet ons die boertjies
Die gaan ons verlos
[Chorus]
Dans met die rooi rok
Die hartlam van my
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai-haai
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat swaai
[Verse 2]
Ons kommandantjie
Is 'n klein Joubert
Hy trek met ons haastig
Hy trek met ons vêr
Hy trek deur die bosrand
Met 'n grote gevaar
Ons hempies is stukkend
Ons broekies is klaar
[Chorus]
Dans met die rooi rok
Die hartlam van my
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai-haai
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat swaai
[Verse 3]
Klein kommandantjie
En 'n groot generaal
Hulle trek met ons daar uit ou ver Wes-Transvaal
Ons drink eers 'n sopie
Dan gaan ons weer weg
Dan gaan ons so moedig
Teen die platpote veg
[Chorus]
Dans met die rooi rok
Die hartlam van my
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai-haai
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat swaai
[Bridge]
My diertjie die huil nou
Haar hartjie die blus
Haar soetlief's nie hier nie
Maar vêr in Duitswes
Duitswes word donker
Duitswes word goed
Duitswes word donker
Van die Germanse bloed
[Chorus]
Dans met die rooi rok
Die hartlam van my
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai-haai
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat swaai
[Chorus]
Dans met die rooi rok
Die hartlam van my
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat waai
Dawid de Lange se orkes, haai-haai
Dis die rooi rok
Dis die mooi rok
Dis die rooi rok wat swaai
Written by: R. Wicomb
instagramSharePathic_arrow_out