Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Wynand Strydom
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Wouter van de Venter
Wouter van de Venter
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Dis kwart voor twaalf en die pad le nog vêr
Ek sien daai stippellyn loop soos ‘n verskiedende ster
Met die donker my jaag en die maan wat op die horison tango
Die pad wat sy draaie maak hou jy my wakker as die dag nog slaap
[Chorus]
Terug na jou is die pad wat ek nou vat
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap
Kom berge, kom valleie
Kom kronkels vir meile
Terug na jou
Terug na jou
[Verse 2]
As die son vroeg in die oggend sy vingers deur die donker druk
Waar die kronkelpad homself weer reg kom ruk
Sien ek daar diep in die verte
Die dorp se liggues wat brand soos kerse
Ek sweer ek kan jou hoor weer van vooraf my hart op jou verloor
[Chorus]
Terug na jou is die pad wat ek nou vat
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap
Kom berge, kom valleie
Kom kronkels vir meile
Terug na jou
Terug na jou
[Verse 3]
Net die suiderkruis voor my
Wat my rigting wys
Jy's die kompas in my lyf
Wat my lei tot by die huis
[Chorus]
Kom berge, kom valleie
Kom kronkels vir meile
Terug na jou is die pad wat ek nou vat
Terug na jou is waar my hart die diepste pad stap
Kom berge, kom valleie
Kom kronkels vir meile
Terug na jou
Terug na jou
Terug na jou
Terug na jou
Written by: Wouter van de Venter
instagramSharePathic_arrow_out