Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics

Lyrics

Keer op keer vind ek myself in storms waardeur ek my pad moet vind
En keer op keer is jy die een wat antwoord uit die donker dan maak als sin
En elke keer as jy probeer om sterk te wees en trane weg te vee weet ek
Daar's rede vir die storms, ons kan saam die winters deurmaak net jy en ek
Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer
Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur die moeilike tye
En ek waardeer
Jou meer en meer
Keer op keer as ek verdwaal dan weet ek jy's die een wat my kom haal
So lank as wat ek asemhaal is jy die een, die heel en al van my verhaal
En elke keer, al kry ek seer, is jy weer daar om moed te gee, ja dit weet ek
Daar's rede vir die storms, ons kan saam die winters deurmaak, net jy en ek
Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer
Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur my moeilike tye
En ek waardeer
Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
En ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer
Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur die moeilike tye
En ek waardeer
Jou meer en meer
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Nicholis Louw
instagramSharePathic_arrow_out