Credits
PERFORMING ARTISTS
Anzélle
Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Anzélle
Composer
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Producer
Dirk van Niekerk
Mastering Engineer
Brendan Campbell
Additional Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy’s te goed met al jou woorde
Die definisie van moeilikheid
Al die pick up lines in die “player” woordeboek het jy klaar gebruik
[Verse 2]
Jou ingewikkelde akkoorde
Speel my soos ‘n maklike melodie
Rooi ligte sê stop
Die sirene in my kop is 'n simfonie
[Verse 3]
SOS
ASSEBLIEF HELP MY
SOS
[Verse 4]
Elke keer moet ek leer, ek wil my vingers verbrand
Ek sweer ek probeer om jou te vermy want
Ek ken jou te goed
Ja, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 5]
Jy’s daai ou ry altyd voor op die wa
Want dit vat net een Tequila
Ek proe jou bitter goed
Mmmm te soet
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 6]
Nog nooit het ek al ooit nie
Want ek is nie daai tipe meisie nie
Vir jou breek ek die reëls
Net ‘n teiken, spin die bottel, 1 2 3
[Verse 7]
Ek weet presies hoe dit gaan eindig
Jammer sê blomme lê voor my deur
Maar jy is 'n verslawing en ek verloor beheer elke keer, ek sweer
[Verse 8]
SOS
ASSEBLIEF HELP MY
SOS
[Verse 9]
Elke keer moet ek leer, ek wil my vingers verbrand
Ek sweer ek probeer om jou te vermy want
Ek ken jou te goed
Ja, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 10]
Jy’s daai ou ry altyd voor op die wa
Want dit vat net een Tequila
Ek proe jou bitter goed
Mmmm te soet
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 11]
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 12]
Elke keer moet ek leer, ek wil my vingers verbrand
Ek sweer ek probeer om jou te vermy want
Ek ken jou te goed
Ja, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 13]
Jy’s daai ou ry altyd voor op die wa
Want dit vat net een Tequila
Ek proe jou bitter goed
Mmmm te soet
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
[Verse 14]
Ja jy, jy’s ‘n slegte invloed
Written by: Anzélle, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan