Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Sampler
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Niks om te sê nie
Dis net die way wat dit is
Ek voel so selfbewus
Ek het myself gemis, (Oh-oh)
[Chorus]
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
[Verse 2]
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is
[Verse 3]
Niks om te sê nie (Ah-ah-ah)
Die stilte is te mooi (Ah-ah-ah)
Die vrede laat my rus (Ah-ah-ah)
Het ek myself gemis? (Oh-oh)
[Chorus]
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
[Verse 4]
Dit is wat dit is (Ah-ah-ah)
Dit is wat dit is (Ah-ah-ah)
Dit is wat dit is (Ah-ah-ah)
Dit is wat dit is (Ah-ah-ah)
[Chorus]
Ek wonder soms of jy nog aan my dink
Ek wonder soms of ek verlore is
Ek wonder soms of ons weer kan liefde vind
Ek wonder soms hoekom fokken wonder ek
[Verse 5]
Dit is wat dit is (Ah-ah)
Dit is wat dit is
Dit is wat dit is (Ah-ah)
Dit is wat dit is
[Verse 6]
Daar is niks om meer te sê nie
Daar is niks om meer te sê nie
Daar is niks om meer te sê nie, ohs
Daar is niks om meer te sê nie
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out