Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Tertius "BC" Pretorius
Tertius "BC" Pretorius
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakes
Jakes
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Jy dink dalk
Dat ek beter kan kry
Jy sê soms
Daar's dalk soveel beter vir my
[Verse 2]
Mmm, jy voel dalk
Dat jy nie by my pas nie
Maar engel dalk is jy verkeerd
[PreChorus]
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn vanaand
Dalk is ek en jy net bedoel
Vir meer as 'n leeftyd saam
[Chorus]
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien, dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Dalk
Nee nooit nie
[Verse 3]
Jy fluister
Dat ek dalk
Moet aan beweeg
Jy skree
Dat ek dalk
Iemand anders 'n kans moet gee
Oh, jy reken dalk
Dat ons twee nie bestem is nie
Maar engel dalk
Is jy verkeerd
[PreChorus]
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn vanaand
Dalk is ek en jy net bedoel
Vir meer as 'n leeftyd saam
[Chorus]
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien, dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Dalk
Nee nooit nie
[Bridge]
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn v-
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk sal die maan weer skyn
Dalk sal die maan weer skyn
Dalk sal die son môre opkom
Dalk sal die maan weer skyn
[Verse 4]
Dalk is ek en jy net bedoel
Vir meer as 'n leeftyd saam
[Chorus]
Dalk sal die sterre vir ons verskiet
Dalk net my engel was als verniet
Maar sien, dalk is nie genoeg om al die liefde wat hier tussen ons is weg te gooi nie
Oh, dalk
Nee my engel nooit nie
[Outro]
Dalk
Nee nooit nie
Written by: Tertius "BC" Pretorius
instagramSharePathic_arrow_out