Top Songs By Jennifer Zamudio
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jennifer Zamudio
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakes
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek het jou lief
En ek weet dat jy dit weet
Maar ek sê dit oor en oor
Want ek's bang dat jy vergeet
[Verse 2]
Jy het my hart
Ek bêre hom in jou
En omdat jy my alles is
Sê ek dit vir jou
[Chorus]
Ek het jou lief en as jy nie kan hoor nie sê ek dit bietjie harder
My drome soen jou langer
Ek wil liefde gee omdat alles skree vir jou
Ek het jou lief en as jy nie kan sien nie dan wys ek jou nog mooier
As jou liefde vir my is soos myne vir jou sê dit harder
[Verse 3]
Ek weet dis vreemd
Om so vinnig lief te word
Maar toe ek jou teen my voel
Was daar niks wat langer kort
[Chorus]
Ek het jou lief en as jy nie kan hoor nie sê ek dit bietjie harder
My drome soen jou langer
Ek wil liefde gee omdat alles skree vir jou
Ek het jou lief en as jy nie kan sien nie dan wys ek jou nog mooier
As jou liefde vir my is soos myne vir jou sê dit harder
[Bridge]
Waarheen draai my hart?
Want hy voel so verwaar
Is jy myne of droom ek alleen?
[Chorus]
Ek het jou lief en as jy nie kan hoor nie sê ek 'n bietjie harder
My drome soen jou langer
Ek wil liefde gee omdat alles skree vir jou
Alles skree vir jou
Ek het jou lief en as jy nie kan sien nie dan wys ek jou nog mooier
As jou liefde vir my is soos myne vir jou sê dit harder
Oh, sê dit harder
Written by: Rudi Claase