Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Janie Bay
Janie Bay
Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Janie Bay
Janie Bay
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Staan nou weer by die begin
Als maak nou op nuut weer sin
Die eerste tree het my weer laat besef
Daar is 'n padjie uitgekerf
Vir my
Oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh, ooh-ooh-ooh
Beskerm jou drome, tel al jou woorde
Wees in die oomblik, leer uit jou skete
Probeer ophou bewe, staan vas in die wete
Dit is die lewe, dit is die lewe
Daar waar jy is wees in die oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe
Dit is die lewe
Mense skeer ons in die helfde
Maar ek en jy is wel dieselfde
Ek weet die deurbraak vat net soms so lank
Maar die tyd kom ook
Vir jou
Oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh, ooh-ooh-ooh
Beskerm jou drome, tel al jou woorde
Wees in die oomblik, leer uit jou skete
Probeer ophou bewe, staan vas in die wete
Dit is die lewe, dit is die lewe
Daar waar jy is wees in die oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe
Dit is die lewe
Hou moed, wees goed
Hou jou oë oop, oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh
Hou moed, wees goed
Hou jou oë oop, oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh
Oo-oo-oo-oo-ooh, ooh-ooh-ooh
Daar waar jy is wees in die oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe
Dit is die lewe
Written by: Janie Bay
instagramSharePathic_arrow_out