Top Songs By Imke
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Imke
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Imke Van Der Merwe
Composer
Jattie De Beer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Lyrics
Ons is nog bitter jonk, die lewe lê voor ons
En ons het min om te verloor
So lank net teruggehou ek weet jy wil laat gaan
So kyk nou in my oë
En toe jy aan my raak het ek al klaar geweet
Daar gaan iets wees tussen ons
So as ek en jy maar net een fout kan maak
kom ons maak dit vanaand
Druk my vas, druk my stywer teen jou lyf vas
En draai my om, om en om hier in die rondte
En doen dit weer, hierdie keer 'n bietjie wilder
Die aand is jonk
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Ons kan dans tot die son opkom
Jy weet wat ek wil hê, ons het genoeg gesê
So laat jou hande met my praat
Vanaand kry ek my sin, dis onvermydelik
Ons altwee weet waar hierdie gaan
Want ek en jy is vry en wat ons het is nou
So gee oor aan wat jy voel
En doen wat jy wil doen, die nag behoort aan ons
En ek is joune vanaand
Druk my vas, druk my stywer teen jou lyf vas
En draai my om, om en om hier in die rondte
En doen dit weer, hierdie keer 'n bietjie wilder
Die aand is jonk
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Ons kan dans
So vat my hand en kom net saam
Na 'n wêreld waar ons kan wees net wat ons wil wees
En dans op die ritme van ons hartklop heel nag lank
Tot die son opkom
Druk my vas, druk my stywer teen jou lyf vas
En draai my om, om en om hier in die rondte
En doen dit weer, hierdie keer 'n bietjie wilder
Die aand is jonk
Kom ons dans tot die son opkom
Druk my vas, druk my stywer teen jou lyf vas
En draai my om, om en om hier in die rondte
En doen dit weer, hierdie keer 'n bietjie wilder
Die aand is jonk
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Kom ons dans tot die son opkom
Ons kan dans tot die son opkom
Written by: Imke Van Der Merwe, Jattie De Beer