Credits
PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Composer
Lyrics
Daar is 'n kol op die maan aanhou opskep
Maak nie saak waar jy staan nie jy weet hoe hy lyk
Maar vanaand is daar wolke oor ons kol Katrientjie
En ek wonder wat dink jy as jy hom nie kan sien nie
My belofte aan jou lê in 'n kratertjie blou
En ek vra jou vanaand sien jy dit waar jy staan
As ek jou moet laat gaan, as ek jou moet laat gaan
As ek jou moet verloor, as ek jou moet verloor
Sal jy dit kan verstaan, sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie, nee niks van my oor nie

Net 'n kol op die maan
Ek's te bang om te bel ek blameer die konneksie
Ek is bang jy vertel my daar by jou sien jy niks nie
Maar hier waar ek staan lê die wolke in lyn
Tussen my en die maan het die beloftes verdwyn
My belofte aan jou lê in 'n kratertjie blou
En ek vra jou vanaand sien jy dit waar jy staan
As ek jou moet laat gaan, as ek jou moet laat gaan
As ek jou moet verloor, as ek jou moet verloor
Sal jy dit kan verstaan, sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie, nee niks van my oor nie
As ek jou moet laat gaan, as ek jou moet laat gaan
As ek jou moet verloor, as ek jou moet verloor
Sal jy dit kan verstaan, sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie, nee niks van my oor nie
Net 'n kol op die maan
As ek jou moet laat gaan, as ek jou moet laat gaan
As ek jou moet verloor, as ek jou moet verloor
Sal jy dit kan verstaan, sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie, nee niks van my oor nie
As ek jou moet laat gaan, as ek jou moet laat gaan
As ek jou moet verloor, as ek jou moet verloor
Sal jy dit kan verstaan, sal jy dit kan verstaan
Daar bly niks van my oor nie, nee niks van my oor nie
Net 'n kol op die maan
Net 'n kol op die maan
Net 'n kol op die maan
Net 'n kol op die maan
Written by: Steve Hofmeyr