Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Synth Peter
Synth Peter
Keyboards
Wortel Kombat
Wortel Kombat
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Synth Peter
Synth Peter
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Synth Peter
Synth Peter
Producer

Lyrics

Welkom in die wildtuin
Vandag is ek jou gids
Kyk regs, kyk links
Daar's baie wat jy mis
Welkom in die wildtuin
Dit gaan maar foken mal
Ek ruk af al my klere
Dan praat ek dieretaal
Welkom, welkom, welkom
Welkom in die wildtuin
Jy's welkom in die wildtuin
Al is jy groot of klein
As jy vrae het om te vra
Kom vra dit maar vir my
Welkom in die wildtuin
Ja, dit is maar wat dit is
Dit mag jou dalk ontstel
As dit doen, fokof gerus
Welkom, welkom, welkom
Welkom in die wildtuin
Jy's welkom in die wildtuin
Al is jy groot of klein
As jy vrae het om te vra
Kom vra dit maar vir my
Welkom in die wildtuin
Ja, dit is maar wat dit is
Dit mag jou dalk ontstel
As dit doen, fokof gerus
Written by: Synth Peter
instagramSharePathic_arrow_out