Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Is hierdie mic aan?
[Verse 2]
Ek weet nie wat vanaand gebeur nie
Het my les nie ná gisteraand geleer nie
Nog nie seker hoe't my hemp geskeur nie
Wou by die huis bly, maar ek kon nie meer nie
[Verse 3]
Kyk hom, blink hy? Ruik hom, stink hy? Nee, hy doen nie
Laat hy val waar hy wil net nie op die vloer nie
Dis nog te vroeg vir huis toe
Hou van my dop, check dié move
Niemand kan dit soos ek doen
Mic drop
[Verse 4]
Laat die mic drop
[Verse 5]
Ek weet nie wat vanaand gebeur nie
Elke loopdop hou my bietjie meer hier
Moet môre werk, maar dit gaan my nie keer nie
Ek gee nie om nie, dit is nou eers eenuur
[Verse 6]
Kyk hom, blink hy? Ruik hom, stink hy? Nee hy doen nie
Laat hy val waar hy wil net nie op die vloer nie
Dis nog te vroeg vir huis toe
Hou vas my dop, check dié move
Niemand kan dit soos ek doen
Mic drop
[Verse 7]
Laat die mic drop
[Verse 8]
As jy iets gesê het wat jy wou sê
En jy't jou statement gemaak
Al wat jy dan doen, is jy
Laat die mic drop, drop
Laat die mic drop, drop
Mic drop
[Verse 9]
Laat die mic drop
Mic drop
Laat die mic drop
[Verse 10]
Dis nog te vroeg vir huis toe
Hou vas my dop, check dié move
Niemand kan dit soos ek doen
Mic drop
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out