Featured In
Top Songs By Dewald Wasserfall
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Performer
Danny Rautenbach
Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Rautenbach
Producer
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Lyrics
Aan die ander kant
van 'n selfoonsein
is daar iemand wat
verlang na my
Sal ons ooit kan praat
sonder die lawaai
Hierdie stad verlaat
en kyk hoe draai
'N wêreld vol masjiene
Masjiene
'N wêreld vol masjiene
masjiene
En wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie
En jy staan kaal met al jou klere aan
die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
Maar ons lewe soos masjiene
masjiene
In 'n wêreld vol masjiene
masjiene
Aan die onderkant van die Suiderkruis
is daar iemand wat
daar wag vir my
en sy stuur haar sein
maar dis net lawaai
sal sy saam met my
kan kyk hoe draai
'N wêreld vol masjiene
masjiene
'N wêreld vol masjiene
masjiene
En wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie
en jy staan kaal met al jou klere aan
Die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
Maar ons lewe soos masjiene
Masjiene
in 'n wêreld vol masjiene
masjiene
Daars seer in al jou simitrie
my hart verdwaal in jou tegnologie
leer my hoe om lief te hê
In 'n wêreld vol masjiene
masjiene
'N wêreld vol masjiene
Masjiene
En wys my wie ek is
wanneer ek jou mis
leer my om jou nie te laat gaan nie
en jy staan kaal met al jou klere aan
Die wêreld uit sy wentelbaan
die aarde kaal gestroop van sy miljoene
Maar ons lewe soos masjiene
masjiene
In n wereld wêreld vol masjiene
Masjiene
(Aan die anderkant)
(Van n selfoonsein)
Written by: Dewald Wasserfall