Top Songs By Stokstyf Dansorkes
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Stokstyf Dansorkes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ertjies
Composer
Spyker
Composer
Lyrics
Ek's verlief op 'n sy is mooier as mooi
Ek's verlief op 'n sy is mooier as mooi
As Angelina langs haar staan, lyk Angelina nie eers hot'ie
Maar daar's net een probleem, man daai girl het 'n tottie
Tottie en niks, verder nie (Sy is 'n ou)
Haar tweet lippies soen ek nooit, nooit weer (Geen lippies nie)
Tottie en niks, verder nie (O vok wat nou?)
Aan daai twee bou'tjies vat, vat ek nooit weer nie
Maar nou sit ek hier en wonder, hoe steek sy daai ding weg
Nou sit ek hier en wonder hoe steek sy daai ding weg
As 'n Kardashian langs haar staan, lyk daai Kardashian nie eers hot'ie
Maar daai girl het 'n surprise wat sy wegsteek in haar panty
Tottie en niks, verder nie (Wegkruipertjie)
Haar tweet lippies soen ek nooit, nooit weer (Geen lippies nie)
Tottie en niks, verder nie (Wegkruipertjie)
Aan daai twee bou'tjies vat, vat ek nooit weer nie
Nou haar titties is twee heuwels fantansties vir my
Haar titties is twee heuwels fantansties verby
Want as Pamela langs haar staan, lyk Pamela nie eers hot'ie
Maar daai girl se twee titties is amper groter as haar tottie
Tottie en niks, verder nie (Twee dubble Ds)
Haar tweet lippies soen ek nooit, nooit weer (Geen lippies nie)
Tottie en niks, verder nie (Twee dubble Ds)
Aan daai twee bou'tjies vat, vat ek nooit weer nie
Nee, nee, sê dit is nie so nie
Nee, nee, niemand wil my glo nie
My hart en my kop stuur gekruisde seine
Want die hartseerste vat alles
Hare is groter as myne
Tottie en niks, verder nie (Tot by haar knie)
Haar tweet lippies soen ek nooit, nooit weer (Geen lippies nie)
Tottie en niks, verder nie (Tot by haar knie)
Aan daai twee bou'tjies vat, vat ek nooit weer nie
Written by: Ertjies, Spyker