Credits

PERFORMING ARTISTS
Des & Dawn
Des & Dawn
Performer
Des Lindberg
Des Lindberg
Performer
Des
Des
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Des Lindberg
Des Lindberg
Songwriter
Louis Combrinck
Louis Combrinck
Songwriter

Lyrics

On a summer's day in the month of May
A burly little bum come a hiking
Down a shady lane through the sugar cane
Looking for his liking
As he strolled along he sang a song
Of a land of milk and honey
Where a bum can stay for many long day
And won’t need any money
Ooh-ooh-ooh
The buzzing of the bees in the Cigarette trees
The soda water fountains
Where the lemonade springs and the bluebird sings
In the Big Rock Candy Mountain
Now in the Big Rock Candy Mountain
The cops all have wooden legs
The bulldogs all have rubber teeth
And the hens lay soft boiled eggs
The farmer's trees are full of fruit
Their barns are full of hay
Oh I wanna go where there ain’t no snow
Where the sleet don’t fall and the wind don’t blow
In the Big Rock Candy Mountain
Langs 'n groen Doringboom sit 'n kêrel en droom
Sy gedagtes hoog in die takke
En hy droom van 'n plaas sonder enkele baas
Waar 'n man werk hande in die sakke
En hy droom van 'n land waar die branders brand
En die trekkers trek tesame
En 'n brandewyn dam waar die lammers lam
En die ministers minis vir die vale
Oh die gezoem van die bye in die lekker truksvye
Die soda spuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
Oh die gesis van die slange teen die Wolkberg hange
Waar die krokodille krok met die tande
En die likkewane lik en die aasvoëls aas
En die knorhane knor in die kranse
Die gebrom van die brommers op die vrot komkommers
En die dawerende haan op die dakke
Waar die akkedisse akke en die kakkerlakke lak
Sies!
En die bobbejane bob in die berge
Die gezoem van die bye in die lekker truksvye
Die soda spuit fonteine
Waar die springbokke spring en die blesbokke bles
En die boerbokke boer in die berge
Written by: Des Lindberg, Louis Combrinck
instagramSharePathic_arrow_out