Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Charles Jacobie
Charles Jacobie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton de Waal
Anton de Waal
Songwriter

Lyrics

Oh ruiter hou wag
Ruiter in die nag
In die hemel bo
Skyn die maan omhoog
Getrou hou jy wag
Ruiter in die nag
Jy's 'n dapper held
Wagter van die veld
Vry gaan jy voort gebrei deur son en wind en reën
Jy staan jou man, jy's onderdanig aan geen een
Getrou hou jy wag
Ruiter in die nag
Stewig soos 'n rots
Staan jy sterk en trots
Waar jy ry vannag
Ruiter in die nag
Is jy haastig nou
Wag 'n nooi vir jou
Jy kan nie versuim
Ruiter in die nag
Sluit jou hart bekoor
Jy't jou hart verloor
'n Lig wat brand daar in haar venster
Lok jou aan
Sy wag om saam met jou die toekoms in te gaan
Ry ver deur die land
Ruiter in die nag
Daar's 'n volk te bou
As 'n man en vrou
Written by: Anton de Waal
instagramSharePathic_arrow_out