Featured In
Top Songs By Juanita du Plessis
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
Lyrics
Daar waar ek eindig, is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Sonder jou
Kan my hart nie klop nie, sonder jou
Binne jou
Lê my ander helfte, binne jou
Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy's die lig deur my lens
Sonder jou is ek 'n halwe mens
Daar waar ek eindig, is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane
Sal jy jou waarde ooit kan bepaal
Want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my
My hart aan die ritme van joune vasgemaak
Net die dood
Dis al wat ons kan skei
Is net die dood
Want saam is ons twee een
Soos die wolke en die reën
Jy's die lig deur my lens
Sonder jou is ek 'n halwe mens
Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane
Sal jy jou waarde ooit kan bepaal
Want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my
Waar my kragte te min raak
My asem wil opraak
Is dit jy wat my weer regop hou
Een vir altyd
En altyd vir een
Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy trek die lyne in my hart se kring
Jy's die bloed in my are
Die troos in my trane
Sal jy jou waarde ooit kan bepaal
Want jy's die rede dat ek asemhaal
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my
Ons spore maak een ry
Want jy voltooi my
Written by: Juanita du Plessis