Top Songs By Juanita du Plessis
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
Lyrics
Slaap, my engel, slaap
Slaap nou saggies, slaap
Ek hoop jy droom vanaand van my
Hier waar die nag sy lê kom kry
Tussen paaie wat ons skei
Hou my laaste soen
In die palm van jou hand
Hou my teen jou hart
Die verlange sal genees
As jy onthou
Ek sal altyd naby wees
Al is ek vêr
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Al lê daar myle tussen ons
My kompas voltooi
Die volmaakte kring
Ah, ah, ah
Terug na jou
Ah, ah, ah
'N Laaste koebaai, 'n Laaste groet
Ek los jou veilig in Sy hand
Sou die vulkaan in my bedaar?
Kan ons vashou aan mekaar
Want ek kom terug
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Hierdie kompas in my hart
Lei altyd terug na jou
Elke weggaan maak my seer
Ek wens ek kon hier bly
Want elke oomblik sonder jou
Is te veel vir my
Ek sal vashou aan die tyd
Wat jou sal terugbring
Al lê daar myle tussen ons?
My kompas voltooi
Die volmaakte kring
Ah, ah, ah
Slaap, my engel, slaap
Want more is ek terug by jou
Written by: Juanita du Plessis